Hier is so paar “sneak peak” foto’s van Nadine & Werner se troue….

Nadine & Werner is so ‘n perfekte paartjie en ons glo dat hulle nog vir baie lank gelukkig saam sal wees. Die troue was baie fun en die mense baie gesellig.

Dit was regtig ‘n plesier om deel te wees van die wonderlike dag.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>